Dit was so opwindend en bind mens van die eerste oomblik af. Dit is heeltemal anders as wat ek verwag het. Die einde is verskriklik onverwags. Regdeur die boek was ek so bewus van God se nabyheid en ek hoop dat dit ander ook sal seën. Dit voel vir my of daar soveel storie lyne is wat nog ontwikkel kan word, soveel stories daarbinne waaroor ek nog wonder. Ek hoop dat daar dalk nog 'n boek in die toekoms sal wees!
Die onderwerp van die boek is ook so gepas vir vandag se tyd, veral die jeug - wat wonder waar hulle in pas en of daar 'n doel vir hul lewe is.
Judy Muller (Die Hoërskool Ben Vorster - Onderwyseres)